Groot Marico,

R10 000 000
Property Details

Groot Marico,

R10 000 000
Description

WILDS, LEEU & BEESPLAAS DISTRIK GROOT MARICO

House - Groot Marico

WILDS, LEEU & BEESPLAAS DISTRIK GROOT MARICO

Hier is nou jou kans om ‘n plaas in the Groot Marico Bosveld te koop, in een van die mooiste dele van ons land, jou eie wildtuin te bekom. Hierdie besonderde plaas bestaan uit 973 ha geheel met wildsheining omhein, verdeel in 3 kampe, 3 boorgate, waarvan een in gebruik is, toegerus met 1 kw domelpomp, ‘n opgaardam wat water voorsien aan veesuipings en water punte.

Die volgende wildsoorte sluit die koopprys in wat hiedie plaas dan ‘n lopende saak maak.

Getalle geskat: 70 blouwildebeeste, 60 Blesbokke, 40 Rooibokke, 9 Zebras, 8 Volstruise, 10 Waterbokkies en 5 Koedoes.

Hierdie plaas bied ook ‘n geleentheid om naweekhuise te bou wat aan besoekers verhuur kan word vir ‘n lekker wegbreek in the bosveld. Ook is daar die moontlikheid om 4X4 roetes te ontwikkel waar die 4X4 geesdriftige hulle kan uitleef. Wattelbome kan van tyd tot tyd gesaag word om ‘n bykommende inkomste to verdien. Proteas kom ook in die veld voor en in blomtyd is dit ‘n lus vir die oog. Tans is daar ‘n plaashuis wat bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, kombuis, oopplan sitkamer, eetkamer en kroeg (196m²), 2 buite kamers & badkamers wat bykomende slaapplek bied (61 m²), koelkamer (13 m²). Daar is ‘n gerieflike lapa (92 m²) en boma vir kuiers om ‘n bosveld vuur, 2 werkershuise asook 3 jagskuilings om die jag gerieflik te maak. Ten slotte is daar geelektrifiseerde leeuhokke van ongeveer 1 tot 2 hektaar elk met nodige fasilitiete en permitte om leeus te kan aanhou. Leeus op aanvraag te koop.

Skakel nou vir ‘n afspraak indien u sou belangstel. Hierdie is nou ‘n een maal in ‘n leeftyd om jou eie stukkie bosveld to bekom.

 

Property Features