Ottosdal,

R3 390 000
Property Details

Ottosdal,

R3 390 000
Description

SAAI, VEE EN VARKPLAAS

House - Ottosdal

SAAI, VEE EN VARKPLAAS 

Plaas naby Ottosdal/Sannieshof. Bestaan uit 187ha waarvan 147ha bewerkbare lande en 40ha weiding is, Hartsrivier loop deur die weiding.

Bestaande varkhokke, groot store, krale, koelkamer en afdakke. Groot onvoltooide huis wat as gastehuis ontwikkel kan word. Woonhuis, 4 slaapkamers, badkamers, sitkamer, TV kamer, kombuis, spens en groot lapa, goed omhein en woonhuis is baie goed beveilig met diefwering en veiligheidsdeure. Goedversorgde spogtuin.

Kontak ons gerus vir meer besonderhede en besigtiging.

 

Property Features
  • House
  • 4 bed
  • 1 bath
  • 6 Parking Spaces
  • Air Conditioning
  • Land is 187 m²
  • New Construction
  • 2 Garage
  • 4 Carport
  • Secure Parking
  • Workshop
  • Shed