Leeudoringstad,

R970 000
Property Details

Leeudoringstad,

R970 000
Description

RUSTIGE ONTSPANNE PLEKKIE OP WAL VAN VAALRIVIER

House - Leeudoringstad

RUSTIGE ONTSPANNE PLEKKIE OP WAL VAN VAALRIVIER

Hierdie is ‘n naweek or permanente tuiste in ‘n rustige plaasomgewing waar weggebreek kan word van dorp of stad.

2 x Slaapkamer huis met oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis, 1 x slaapkamer woonstel vir gaste en groot lapa waar daar in die natuur tot laatnag gekuier kan word.

Kom geniet die rustige plaas stilte, weg van die daglikse gejaag.

Kontak ons om ‘n afspraak te reel.

 

Property Features
  • House
  • 3 bed
  • 2 bath
  • 2 Parking Spaces
  • Air Conditioning
  • Floor Area is 150 m²
  • 2 Garage