Stilfontein,

R670 000
Property Details

Stilfontein,

R670 000
Description

RUIM WOONHUIS GELEË OP GROOT, GOED OMHEINDE ERF

House - Stilfontein

RUIM WOONHUIS GELEË OP GROOT, GOED OMHEINDE ERF

Stewige, goed onderhoude woonhuis vir die groter gesin. Nuut opgegradeerde, modern kombuis met nuwe matte, goed beveilig in ‘n gesogte straat naby besigheidssentrum.

Buitegeboue kan met min koste omskep word in ‘n eenmans woonstel.

Kontak my gerus om ‘n afspraak te maak,

Rates: R 422 per month

 

 

Property Features
  • House
  • 4 bed
  • 2 bath
  • 1 Parking Spaces
  • Land is 1388 m²
  • Floor Area is 170 m²
  • Garage
  • Remote Garage
  • Secure Parking
  • Fully Fenced