Stilfontein,

R950 000
Property Details

Stilfontein,

R950 000
Description

RUIM, GERIEFLIKE WOONHUIS VIR UITGEBREIDE GESIN

House - Stilfontein

RUIM, GERIEFLIKE WOONHUIS VIR UITGEBREIDE GESIN

Gelee op ‘n dubbel erf met ‘n toegeruste boorgat, naby besigheidsentrum. Hierdie netjies, goed onderhoude woonhuis met ‘n twee slaapkamer woonstel, genoeg veilige parkering en goed versorgte tuin kan ‘n ware tuiste wees vir die hele familie.

Kontak ons om teleurstelling te voorkom.

Rates: R 500 per month

Property Features
  • House
  • 4 bed
  • 2 bath
  • 2 Parking Spaces
  • Land is 2240 m²
  • Floor Area is 280 m²
  • 2 Carport
  • Floor Boards