Stilfontein,

R685 000
Property Details

Stilfontein,

R685 000
Description

GERIEFLIKE BEGINNERS OF AFTREEHUIS

House - Stilfontein

GERIEFLIKE BEGINNERS OF AFTREEHUIS

Netjies, goed versorgde huis gelee in ‘n rustige, veilige woonbuurt, naby besigheids sentrum.

Goed versorgde tuin met baie extras, groot lapa en baie veilige parkeerplek vir gaste.

Kontak ons gerus om hierdie goeie waarde vir geld U eie te maak.

Property Features
  • House
  • 3 bed
  • 2 bath
  • 1 Parking Spaces
  • Pool
  • Land is 1200 m²
  • Floor Area is 196 m²
  • Garage
  • Study