Stilfontein,

R1 025 000
Property Details

Stilfontein,

R1 025 000
Description

EEN EIENAAR HUIS TE KOOP

House - Stilfontein

EEN EIENAAR HUIS TE KOOP

Gerieflike, sonnige gesinshuis geleë in ‘n rustige, veilige omgewing met ‘n een slaapkamer woonstel en moontlikheid om teen minimale koste buitekamers en nog ‘n woonstel te omskep.

Blinders voor al die vensters asook baie ekstras.

Boorgat lewer 950 L water per uur wat verseker dat die tuin goed onderhou kan word.

Moenie wag, kontak ons om u self van die goeie waarde vir geld eiendom te kom vergewis.

Property Features