It is a well-known fact that the more aesthetically pleasant a residential area appears the higher the value of the property. Aesthetic values such as neatness and order contribute greatly to cohesiveness and loyalty within a community. It promotes a positive atmosphere and attitude among residents. Research even suggests that beautiful and neat surroundings promote positive behaviour.

The inability of local government to maintain a pristine environment within their municipal area is an unfortunate reality of our time. Infrastructure development, which will ultimately ensure good service delivery, often takes a back seat when it comes to local government spending and budgeting. Residents reluctantly accept these conditions as the norm and erroneously believe that launching neighbourhood renewal projects is a waste of time. We often hear the argument that they pay their rates and taxes and will therefor wait patiently for local government to fit the bill.

PROPERTY SERVICES is currently in the process of developing a neighbourhood renewal model which is already being tested in one of the Klerksdorp neighbourhoods. The premise of this model is for community members, businesses and the municipality to work together to see neighbourhoods restored to beautiful and pristine residential areas.

Through initiating a variety of cost effective projects, we will aim to meet service delivery needs on a long-term basis. These programs will include preventative maintenance initiatives, the rehabilitation of roads, fixing broken street lights and storm water systems. An assessment of the problems in the area will give us a good idea of what is needed and enable us to set up a maintenance and rehabilitation plan. These will be submitted to the municipal council for consideration when compiling their budget for the next financial year.

Even small projects such as planting a few shrubs at the entrance of a neighbourhood will go a long way in beautifying our neighbourhoods. The success of such a model depends greatly on the buy-in from the community. It will take personal investment in the form of funds, time and labour to ensure the sustainability of these projects. This does however not exempt the municipality from their duty to provide service delivery and funds for infrastructure upgrades.

How to start and how to get people involved:
• Start an awareness campaign through pamphlets and social media. Organise an introductory and information sharing event.
• Establish a committee to oversee the different projects
• Establish a maintenance plan
• Identify professionals that can share their expertise in different fields
• Identify the skills available in your neighbourhood.
• Establish what tools will be needed and whether you have those available
• Identify and priorities the problem areas
• Plan communal projects in cooperation with the municipality, establish a positive relationship with the officials tasked with maintenance in your area.
• Partake in public participation events especially those surrounding municipal budgeting
• Know the relevant by-laws and encourage the municipality to enforce them

Residents who want to know more about starting a neighbourhood renewal project can contact Frans Roos at frans@propservices.co.za

Contact person : Frans Roos

E mail                    : frans@propservices.co.za

Cell                         : 0833788826

Website               : www.propservices.co.za

 

 

 

 

Dit is nou maar net so dat die visueel aantreklikheid van ʼn woongebied eiendomswaardes verhoog, Die netheid van ʼn buurt is seker een van die mees bydraende faktore wat gemeenskapsbinding en lojaliteit, nie net tussen die inwoners bevorder nie, maar ook ‘n positiewe gesindheid skep. Sommige navorsing toon selfs dat ‘n mooi en skoon omgewing goeie gedrag bevorder.

Die werklikheid, soos ons weet, is die onvermoë van die munisipaliteit om van die basiese funksies te vervul, die nalatigheid van die Raad om behoorlik te begroot vir die nodige instandhouding en om streng oorsig uit te oefen. Die ander probleem is dat die inwoners die toestand van verval maar net gelate aanvaar met ‘n houding dat dit nie sal help om hernuwingsaksies te loods nie. Daar is selfs die wat aangevoer dat hulle reeds vir dienste betaal en derhalwe nie die nut sien om self betrokke te raak nie.

PROPERTY SERVICES is in ʼn proses om in samewerking met die gemeenskap, diensorganisasie, besighede en die munisipaliteit buurtvernuwingsprojekte te beplan. Die beplanning is om hernuwingsmodel te formuleer en in ʼn woongebied te toets voordat dit in ander woongebiede geïmplementeer word

Die vernuwingsprogram behels ’n koste-effektiewe, langtermyn en strategiese benadering om infrastruktuur behoeftes van die woongebied te onderhou en bevorder. ʼn Stad of buurtvernuwingsprogram behels voorkomende instandhouding, die rehabilitasie van paaie, vervang van straatligte, sypaadjies, herstel van randstene, skoonmaak van straatgeute en die stormwater infrastruktuur. Dit beteken dat ʼn volledige gebiedsopname van alle probleem gemaak word, die opstel van ʼn intandhoudingsplan, prioritisering en die implementasie daarvan. Verder moet die behoeftes formeel aan die Munisipale Raad gegee word sodat daar vir die projekte begroot kan word.

Woonbuurtversiering moet hoog op die agenda wees. Eenvoudige projekte wat wissel van die plant van ‘n paar mooi blomme of struike by die ingange van die buurt sal ʼn groot verskil maak.
Die sukses van so ‘n projek hang grootliks af van die inwoners se ingesteldheid om die buurt te verbeter. Dit moet aanvaar word dat die inwoners, besorgde organisasies en besighede die projek sal moet befonds en dryf. Dit beteken egter nie dat die Munisipaliteit nie sy wetlike verpligtinge moet nakom nie.

Hoe om te begin en betrokkenheid te kry:
• Loots ʼn bekenstellingsaksie. Pamflette, inskryfvorms , gedrukte en sosiale media.
• Vorm ‘n buurtvernuwingskomitee wat aangewys of verkies word om die funksies te vervul vir ʼn projek van die omvang.
• Die opstel van ’n intandhoudingsplan.
• Identifiseer professionele persone in die woonbuurt wat kundigheid kan deel.
• Maak ʼn opname van vaardighede wat in die area beskikbaar is.
• Maak ʼn opname van toerusting en gereedskap wat benodig gaan word en die beskikbaarheid daarvan.
• Stel ʼn volledige gebiedsopname op met vermelding van alle probleem areas.
• Beplan gemeenskaplike projekte in samewerking met die munisipaliteit. Bepaal wat hulle reeds doen of beplan om te doen in die area, maak voorstelle en werk positief saam.
• Raak betrokke met die begrotingsproses van die plaaslike munisipaliteit sodat fondse bewillig kan word om die projek volhoubaar te maak.
• Plaas druk op munisipaliteit om bywette af te dwing.

Inwoners wat ʼn passie het om sy of haar omgewing ʼn beter en veiliger plek te maak kan Frans Roos kontak om uit te vind hoe om betrokke te raak. Hier is nou die geleentheid om ʼn volledige opname te help maak ten opsigte van jou eie woongebied.
Inwoners wat betrokke wil raak kan hulle besonderhede stuur.Kontak ons gerus of besoek ons webwerf. Ons sien uit na ‘n positiewe reaksie en interaksie.

Kontak persoon : Frans Roos
E mail : frans@propservices.co.za
Cell : 0833788826
Webtuiste : www.propservices.co.za